Page 1 of 1

banned ip adress need help

PostPosted: 29 Oct 2014, 16:42
by jaco
Hi guys im in need of some help as quake live support takes forever and was wondering if someone could assist me.
My ip is banned and now i cannot create a new account nor can i log into my account that i have. Does anyone know how to fix please help me.

Re: banned ip adress need help

PostPosted: 03 Nov 2014, 10:39
by NOOBz
Weet nie of dit jou gaan help nie, maar try dit maar.
1) Sit router af vir 30 minute, jy sal dan dalk n ander IP kry. Ons ISP's assign nie n vaste adres aan kliente nie, maar dit kan gebeur dat as jy jou router net reboot dat jy die selfde adres sal kry.
2) Verander jou netwerk kaart se MAC adres. ID ban op mac adres.
3) Verander jou hard drive se serial number. ID ban apparently ook op hdd serial nr...ek's nie seker nie.

Try weer.

Re: banned ip adress need help

PostPosted: 03 Nov 2014, 12:52
by jaco
Dankie vir die reply sal vanand dit try en dan latweet of dit gewerk het.